Friday, 21 March 2014

Vuur wat die Woord verbrand


As jy die blog "Vuur" gelees het, sal jy sien dat die Vuur van God binne ons moet brand.  Die Vuur van God maak ons Een met Hom.  (Lees asb eers daardie blog voordat jy hierdie lees, dan sal jy beter verstaan.)

Die volgende is presies hoe HG my gelei het om hierdie deeltjie oor Vuur te skryf:

Vuur


Daar is 'n vuur wat jou nie kan brand nie.  Dit is die vuur wat tussen jou en die Here Jesus Christus is.  As Hy vir jou sĂȘ om jou hand deur die vuurtjie na Hom toe uit te steek, sal jy Hom vertrou en dit te doen?  Wat gaan jou eerste gedagtes wees?